Phnom Penh

Phnom Penh
ភ្នំពេញ

Kaart Seël
Vlag
 Land Vlag van Kambodja Kambodja
 Provinsie Phnom Penh
 Koördinate 11°33′N 104°55′O / 11.550°N 104.917°O / 11.550; 104.917
 Stigting 1372
 Oppervlakte:  
 - Totaal 290 vk km
 Hoogte bo seevlak 11,89 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 2 000 64
 - Bevolkingsdigtheid 6 896,8/vk km
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester Keb Chutema
 Amptelike webwerf phnompenh.gov.kh

Phnom Penh (Khmer: ភ្នំពេញ, [pʰnum peɲ]; ook Phnum Pénh) is die hoofstad van Kambodja. Phnom Penh het 1,3 miljoen inwoners (1 Januarie 2005) en is in die suidweste van die land aan die Tonle Sap, 'n sytak van die Mekong, geleë. Die stad is die setel van 'n universiteit en 'n technikon. Die stad het 'n internasionale lughawe en 'n hawe. Die stad is ook vir kleiner seeskepe bereikbaar deur middel van die Mekong. Phnom Penh is by verre die mees beduidende ekonomiese sentrum van die land.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search